Die Keetmanshoop Privaatskool akademie word ge-eksamineer deur die IEB (Onafhanklike Eksamen Raad/Independent Examinations Board).
Die onderrigmedium aan Keetmanshoop Privaatskool is Afrikaans.
Die IEB handhaaf hoë standaarde en lewer betroubare resultate;
verseker 'n goeie korrelasie tussen resultate en werklike vermoë wat positief reflekteer op verdere studie;
gebruik assessering om onderrig en leer positief te beïnvloed;
genereer puik geleenthede vir onderwysers om aktief in die assesseringsproses betrokke te raak.
Eksamens
Geskrewe eksamens fokus op verstaan en problem-oplossing.
Assessering fokus op alternatiewe en uitdagende maniere om vaardighede te toets.
Die proses
Goeie administrasie
Geen rompslomp
Onafhanklik
Uitstekende moderering
Goeie kwaliteit vraestelle en merkproses
Interaktiewe strukture
• Donkerblou skoolromp rompie nie opgerol of nouer afgewerk nie – nie korter as 4 cm bo die knie nie (let veral op na jou romp wat optrek aan die agterkant)
• Skoolbloes met geborduurde wapen op sak.
• Skooldas (winter)
• Wit skoolsokkies(somer)
• Lang grys sokkies (winter)
• Swart skoene
• Skooltrui, moulose trui en skoolbaadjie – dra altyd das en baadjie in die winter
• Skoolbaadjie moet skoolwapen op sak hê
• Skoolhemp
• Grys langbroek met swart gordel ( sonder versierde of opvallende gespes)
• Kort grysbroeke mag ook gedra word in die somer
• Das is verpligtend op Maandae
• Slegs grys sokkies
• Swart skoolskoene met veters – geen gespes, gekleurde stikwerk of opvallende punte en hake nie
• Skooltruie, moulose trui en baadjies – en das tydens saalbyeenkomsdae asook winter.
Marina Esterhuyse (Hoofdogter)
Ewan van Dyk (Hoofseun)
Johanco van Zyl
NJ van Zyl
Daan Steyn (Hoofseun)
Karien Coetzee (Hoofdogter)
Beaulah Knouwds
AB Loftie-Eaton
Verpligte vakke plus enige drie ander goedgekeurde NCS vakke.